Thursday, August 6, 2020

Interview in Afrikaans on Radio RSG (SA)

Ek het Dinsdagaand 4 Aug 2020, met Christelle, van Radio RSG (SA) gesels en 'n

paar dinge wat gewoonlik verborge is, vertel.

Daar is persoonlike verhale van agter die skerms, asook moontlike insae in van

die gedagtes waarmee ek myself besig hou.

Geniet dit en moenie huiwer om van jou te laat hoor nie!

Vir die van julle wat so 'n bietjie nader wil kennis maak verskaf ek die skakel na

die volledige opname.


http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20200804_RSG_KUNS_Aleta_Michaletos.mp3


Hartlike groete,

Aleta

No comments: